Rustic Mudhouse - Pain Warrior Rub
R145,00Price
Baie effektiewe Pyn Blokker. Smeer n klein bietjie aan jou slape vir hoofpyn.
Smeer n dun lagie aan seer spiere en gewrigte. Vir nog beter resultate kan n warm watersak daarna op die seer area geplaas word. Die vel se vermoë om hierdie produk te absorbeer is kort duskant wonderbaarlik! Probeer gerus!