top of page
Rustic Mudhouse - Skin Warrior Seep

Rustic Mudhouse - Skin Warrior Seep

R45,00Price

Fantastiese seep vir mense met sensitiewe vel, en allerlei veltoestande soos Ekseem en Psoriase. Die seep is aanvanklik vir n pasiënt gemaak wat Radioterapie ontvang het, maar het gou ontwikkel in n baie gewilde seep vir persone met baie sensitiewe vel.

bottom of page