Smoothie pakke
R45,00Price
Klaar saamgestelde smoothie resepte vir jou gerief.
Riglyne:
Tropiese smoothie (Papaja, mango, piesang)
1/2k geblikte klappermelk (of ongegeurde jogurt)
1k water (of melk)
Baie bessie (Aarbeie, bloubessies, swartbessies)
1/2k ongegeurde jogurt
2k klappermelk
Meng alles saam tot fyn.
Voeg vloeistof, versoeter en ander lekkertes by na smaakvoorkeur.


